Ψ ENURESE (BEDBENATTING)

Standard

Deur die eeue heen het die mensdom geworstel met die probleem van enurese. Die Egiptenare het reeds in 1550 v.C. enurese as ‘n mediese probleem geïdentifiseer. Ons weet egter vandag dat enurese, soos in die meeste gevalle van menslike gedrag, die oorsake veelvuldig en kompleks van aard is en dat die oorsake interafhanklik van mekaar is. Continue reading