Ψ Egskeidinge

Standard

“Dit was ‘n paar dae voor my dertiende verjaarsdag toe hulle uiteindelik uitmekaar is. Ek is die enigste kind en my ma het een oggend net gesê ek moet begin inpak, ons gaan weg. Dis nou twaalf jaar later en nog moeilik om oor daardie tyd te gesels. Dis makliker om te vertel van die dag toe ek saam met twee van my tantes – albei van moederskant – buite die hofsaal gewag het vir die skeisaak om afgehandel te word”. Continue reading