Ψ Stres
Die term stres is oorspronklik afkomstig uit Fisika waar dit verwys na enige stremming, drukking, of krag wat op ‘n sisteem toegepas word, en is in 1926 deur Hans Selye in die gesondheidsveld bekend gestel. Hy het opgemerk dat individue wat aan ‘n verskeidenheid siektes gely het, ‘n konstellasie van gemeenskaplike simptome getoon het wat […]